+31
Selfsorg in Voorbaai

Sea Cottage 88

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Cottage 88 is 'n bekoorlike strandfront vakansiehuis in n veilige kompleks in Voorbaai, Dias. Die see is letterlik op jou drumpel! Die eenheid bied 'n kuswegbreek met gemaklike en gerieflike selfsorg akkommodasie vir gesinne of vriende wat wil ontspan en die sjarme van seelewe wil geniet.

Hierdie tweeverdieping-eiendom bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en sluit 'n TV in.

Gaste kan vanuit die onderdak-patio met 'n ingeboude braai en sitplek die see uitsig geniet. Die eenheid bied veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, reg langs die huis. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en direkte toegang tot Diaz-strand, ideaal vir rustige wandelings langs die strand en aktiwiteite langs die see. Die kompleks verseker 'n veilige omgewing met beheerde toegang en elektriese heinings.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • Beach Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eac419bd382899b592a9357c50a073c1209e42ed4508858e62244828819c58ec190c52e32616216e88877722589ed1cc9c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) Beach Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.15305 22.109857084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang