6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach East Boulevard, Sea Cottage 48, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Cottage 48 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai, slegs 40 m van die strand af. Toegang word beheer by die kompleks. Mosselbaai is 'n gonsende vakansiebestemming wat oor die uitgestrekte baai uitkyk, met die Outeniekwa-berge in die agtergrond.
Die kothuis het 'n strand-tema en bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 'n solderkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.
Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV en 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buite is daar 'n onderdak-patio met 'n piekniektafel. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Sea Cottage 48, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage 48 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach East Boulevard, Sea Cottage 48, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang