+24
Selfsorg in Voorbaai

Sea Cottage 4

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Cottage 4 is 'n knus selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai in Diaz-strand. Dit bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.

Die dupleks bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit lei ook na 'n groot dek met 'n pragtige uitsig oor Die Punt.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea, eetarea en kuierarea het gemaklike sitplek vir eet en ontspan, 'n binnebraai, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Diaz-strand is stapafstand ver en die waterpark is ook naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ismé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ad5208122e17f3ad0d8bf5a802044cf837b3255d91498b5d70269cf21ef56e4a9fe521828b3c7846c0b0eb7982fd63a3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach E Boulevard Unit 4 Sea Cottage 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.154100766152 22.109015497218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang