Diaz Sea Escape
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diqz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Diaz Sea Escape is 'n woonstel net 200 meter van die strand in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n see-wegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad.
Die leefarea het 'n eetkamertafel met stoele, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan buite eet op die ruim patio met see-uitsigte, en sal ook toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeergarage.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Beach Boulevard, Diqz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diqz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang