+30

Sea La Vie

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 7 Des 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 167 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sea La Vie bied selfsorgverblyf in Mosselbaai, naby Santos-strand en plaaslike winkels en restaurante. Die woonstel is geskik vir 'n paartjie of vriende wat 'n kusbasis soek.

Die woonstel bied slaapplek vir drie gaste en het een slaapkamer met 'n koninggrootte bed. 'n Enkelslaapbank in die leefarea bied slaapplek vir een gas of twee kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en oorhoofse stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n ministoof en oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetkamertafel strek uit die kombuis, en die sitkamer het sitplek en 'n muurgemonteerde TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die balkon het buitesitplek en 'n ketelbraai. Veilige parkering word voorsien.

Die eiendom is binne 2 kilometer van plaaslike besienswaardighede, insluitend Santos-strand, die Mosselbaai-waterfront en verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan W
5.0
Baie netjies en rustig. Het baie lekker gebly. Baie naby aan Bayview Hospitaal waar ek vir operasie was.
Nov 2025
Erika G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in Mosselbaai. Ons het heerlik gebly. En sal definitief weer daar boek. Die gasvrou was 'n absolute engel.
Aug 2025
Shannen A
Gesin met klein kinders
5.0
We had such a marvelous time! The unit was spotless, cozy, and had everything we needed. We had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Tiana B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Dit was baie lekker en is spyt dat ons nie langer kon bly nie. Sal definitief weer gaan.
Jul 2025
Michelle N
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, veilig en gerieflik. Dit was baie netjies. Ons moes by die hospitaal gewees het en dit is baie naby aan die hospitaal geleë. Moné was baie b...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 167
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 167
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 167
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b587da2839e9d9f5e1ae34abf76a7b995cf1c7669ea1ac99ff0edc81d057ae2080417e72c784fa3296b2440873c955eeceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 11 Da Gama Street Unit 23 Da Nova Flats 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182784515877 22.129627168179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang