+32

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Pearl is 'n drieslaapkamerhuis in Paternoster wat smaakvol ingerig is. Dit is slegs 50 meter van die strand af en is binne loopafstand van die meeste plaaslike restaurante en winkels. Let asb. daarop dat dit 'n openbare strand is wat bedrywig raak gedurende die vakansie.

Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers is op die onderste vloer geleë en hulle deel 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n gaste-toilet op die onderste vloer.

Die leefarea is oopplan en bevat 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n plasma-TV met 'n DStv-pakket, en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 2 kaggels in die huis - 1 in die hoofslaapkamer en die ander in die leefarea. Verder is daar ook 'n ingeboude braai en 'n draagbare braai op die patio wat ideaal is vir luilekker kuiers.

Die hoofslaapkamer en patio op die boonste vloer bied ongelooflike uitsigte. WiFi is beskikbaar Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Sea Pearl is in Paternoster geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en dis een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Dis net 145 km van Kaapstad af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n absolute belewenis om in te stap en die atmosfeer gade te slaan. 1 woord fantasties. Dis die korrekte opsomming. Vanaf die intrap, die mass...
Sien meer
Jun 2026
Johan V
Saam met vriende
5.0
Baie ongelooflike naweek gehad, het die rustigheid terdee geniet. Dit was verskriklik lekker en rustig gewees.
Apr 2026
Jaco P
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, netjiese huis en sentraal. Dit is 'n baie mooi, gemaklike en netjiese huis. Ons het baie lekker gebly. Dis baie naby aan die strand en he...
Sien meer
Feb 2026
Kowie D
Gesin met klein kinders
4.0
Good value for money. Very nice holiday home. Good position and easy access to the beach. The room upstairs with wooden floor can be a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Tylo F
Saam met vriende
4.0
Relaxation at its best! Absolutely love this place! This was our second time there. The house has everything you need and more. The set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 2070

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Pearl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72bcc3708847b2ef2d45ccc6af8bf17448488195ac75864b869cfb4ac5d0fe95d07c19938c13f485368a7f666fb7f85edcb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808659662618 17.893567532301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang