Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Salter

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanfront Quay 70, Mile 16 Kuslandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea-Salter is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die Mile 16-landgoed in Yzerfontein en bied privaat toegang tot die 16 Mile-strand etlike treë vanaf die voordeur wat dit ideaal vir 'n gesin maak. Gaste sal hier die branders kan hoor en die natuur van die groenstrook kan waardeer. Dit is net 400 m vanaf die strand en slegs 45 minute vanaf Kaapstad.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed en deure wat lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, wasbak, toilet en 'n aparte stort. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en dit lei na die tuin en swembad- en stoeparea. Hierdie kamer het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met Smeg-toestelle insluitend 'n yskas, stoof en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n klein mikrogolf, breekware, eetgerei en 'n braairooster.

Die oopplan-leefarea grens aan die kombuis en beskik oor 'n eetkamer, kaggel en 'n sitarea met 'n slim-TV en WiFi. Die area het glasstapeldeure wat lei na 'n buitestoep, braaigereiwe, tuin en swembadarea.

Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees en aktiwiteite insluitend visvang, branderplankry, seil, sandplankry en staproetes.

'n Rugsteunkragstelsel is in plek en hou die ligte, WiFi en alarm aan gedurende beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-Salter sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea-Salter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jade Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Oceanfront Quay 70, Mile 16 Kuslandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Salter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanfront Quay 70, Mile 16 Kuslandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb851b8797269003c31145f6cc8e7d3df66471cfa3b1fcdbdc035ceceed5fff05bc8cb2c0b1d2d19058e133a54febcaaa1819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 70 Oceanfront Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.336083340385 18.163260983012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem