+27
Pool Room
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n ruim Hansgrohe-reënstort en 'n luukse losstaande bad. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste kan ook die asemrowende see-uitsigte vanaf hul privaat stoep geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Star Rocks Suite
Vanaf
Vanaf R 7 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n kroegie. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste kan die asemrowende see-uitsig deur die hoë vensters geniet. Hierdie suite is op die grondverdieping.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Private Pool Suite
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad wat met 'n fantastiese see-uitsig spog. Verder is daar ook 'n Hansgrohe-reënstort in die badkamer. Die leefarea het 'n slaapbank vir kinders. Dié eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het ook toegang tot die privaat swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

26 Theresa Avenue, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MmY0NGVlLTcxMjctNGFiOS04NmJlLTU1Njk3OThjZjQwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 26 Theresa Avenue Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.962387797091 18.384051635582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang