+23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Roelien R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Een van die beste blyplekke in Kleinmond. Dit was 'n heerlike naweek. Die huis en die woonstel bly baie lekker en was toegerus met baie meer as wat ons nodig gehad het, en dit was baie ruim. Beslis 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouche L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gebly, lekker gekry! Baie mooi, skoon en netjies. Alles wat mens wil hê, is daar. Goeie braaigeriewe (sonder dak maar in binnehof) uit die wind uit! Heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lovely home, very relaxing. Very comfortable, home from home. Everything we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfect getaway — safe, clean, well equipped, great host communication. Sea Studio was just what we needed — safe, comfortable, and perfect for relaxing and having fun. Neat, well equipped, and beautifully kept, with clean, modern bathrooms. Excellent communication from the owner. Only note: the flat bathroom has no door. Highly recommended to anyone wanting a nice stay in Kleinmond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastic. Amazing place, wonderful host. We had an amazing time with a toddler and dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Studio
Thanks so much, you left the place pristine, and it was such a pleasure to host you. More than welcome to return.

John H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect get away. Great location, well-equipped home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Lang verblyf
4.4
Mei 2025

Veilig, gerieflik en skoon. Baie lekker huis, gerieflik en groot genoeg vir 'n redelike groep. Ons gesin het lekker gekuier hier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wesley T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kon die huis baie geniet en lekker instap anders. Ons het baie lekker gebly. Sal die blyplek beslis aanbeveel vir ander mense. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lescille B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Defnitief weer besoek. Fantastiese tyd gehad. Huis het beskik oor alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oortref verwagtinge. Hulle sien ons beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 8)
Bespreek

83 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc70a8347426f62fa36169af7a9dfb4ee0daa91c0dc3a7b3cc151a420f14a19d75da9ef2dd5cff1aa60594b7aa342cdc1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang