+25
Selfsorg in Agulhas

Sea Symphony

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2741 Vicki Street, Oceanview Heights, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Symphony is 'n lieflike selfsorghuis met sy eie privaat ingang aan die mees Suidelike punt van Afrika in Struisbaai, en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea spog met 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die woonstel het 'n buitebraai-area en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is ook WiFi, DStv en veilige parkeerplek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2741 Vicki Street, Oceanview Heights, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Symphony het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2741 Vicki Street, Oceanview Heights, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19bc19ec6b9cc69961dc819e3926ba6e7622d1bb472181e12207a708b48ecac435a7d710f047d41acdeeac6cb5ee7af552c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2741 Vicki Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810518917843 20.031530124388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang