Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Danabaai

Sea The View - The Green Room

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Euastin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Our stay was amazing. We really did love it; nice and quiet, safe, very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie baie lekker. Ons het heerlik gebly. Skoon, netjiese plek met baie vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronic E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Behalwe die parkering, was ons gelukkig. Ek het lekker gebly, alhoewel ek baie ongelukkig was omdat ons kar buite parkeer moes wees. As die kommunikasie net oop was, sou ek 'n ander verblyf kies, maar ons moes daar gaan hoor dat ons buite moes parkeer. Dit was baie ongemaklik om ons goed in en uit die kar te dra met die opdrand en baie sakke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Eximia Street, Danabay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92539807159d8509b74bbf8f9d84da36eb002ca83e6d44282b5bde6279f59a0c08fc3a6964b3804ad77a6f643b95e6624fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Eximia Street Danabay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199620355383 22.039543989764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang