2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Eximia Street, Danabay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
See Die Uitsig – Die Groen Kamer bied knus, privaat verblyf in Danabaai, 'n rustige dorpie in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die oopplan-kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kamer beskik oor 'n slim-TV, gemaklike sitplek en 'n balkon. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Adri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 10 Eximia Street, Danabay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea The View - The Green Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Eximia Street, Danabay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang