8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete. Dit bied 'n baie privaat wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en gaste deel die derde badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die deure lei na die stoep met 'n eetarea en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot dek met 'n 180 grade see-uitsig.
Die verblyf is minder as 'n kilometer van die strand en meer af. Gaste kan kies om inkopies te doen, te swem, of 'n ete by die verskeidenheid nabygeleë restaurante te geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaView het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang