+35
Selfsorg in Groot-Brakrivier

Sea View Cottage Groot Brak

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Marinda B
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Dankie Marinda! Bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer. Chris & Nicky

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Fantasties! Goeie ligging, veilig en stil omgewing. Heerlik. Dit was so lekker, oulike plek. See uitsig en saans 'n uitsig op Mosselbaai se punt se liggies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie Yolandi, Bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer. Chris & Nicky

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Beste Deon, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer julle het 'n negatiewe ervaring gehad. Ek wens u het my van die probleme vertel terwyl u daar was, dan kon ons dalk gehelp het. -Braai. Daar is 'n nuwe groot Weber. Laat weet my asb. wat u voorstel sodat ons dit kan beter maak vir toekomstige gaste. -DStv. Daar is vol DStv met 'n decoder. U hoef nie te stream nie. -WiFi. Daar is 'n 30Mbps lyn. Werk goed vir ons met vakansies. Dalk nie geskik vir aanlyn werk nie. Ek kon geskakel het na 'n groter plan as u my net gesê het. -Bouwerk. Dit is ongelukkig deel van buurmanskap. Die kompleks het streng reels oor werks tye en geraas. -Wat waarde vir geld en ligging aanbetref, stem ek en honderde gaste ongelukkig nie saam met u nie.

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxing. Had a wonderful time. Everything and more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie, Hoop jul kom kuier gou weer!

Ronel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Geriewe like en baie lekker. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie, Ons is bly julle het lekker gekuier.

Carina O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker gebly. Plek kort net 'n lekker deep cleaning.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Sea View Cottage Groot Brak
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer, en is reeds besig met 'n groot "spring clean". Groete Chris & Nicky

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 490
15 % AF
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Fynbos Street, Unit 8, St Ellen, Great Brak River, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287add9ac4fb02e3932bf3238716cfd87919d6795607e6d238e69d226f9ad1d344408c184888e293fc42575d0659d023589a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Fynbos Street Unit 8, St Ellen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060890319498 22.206233739853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang