Sea Views on Muiz
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Views on Muiz is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Muizenberg, Kaapstad, en is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n driekwartbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die ruim sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n etenstafel en daar is 'n sonkamer met nog sitplek wat na die balkon lei. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoorarea met 'n wasmasjien en skoonmaakmiddels. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, ongerepte see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstelgebou is naby plaaslike geriewe soos restaurante, winkels en naburige dorpe soos Kalkbaai en Simonstad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Maitland Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Royal-weg 39, Eenheid 44 The Tides, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom