6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SeaBreeze is 'n knus selfsorghuis, geleë in 'n veilige kompleks in Diazstrand, Mosselbaai, ongeveer 130 m vanaf Diazstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe en besienswaardighede kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) akkommodeer in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en gesighanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die sitkamer is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en onderdakparkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante. Besienswaardighede soos die Mosselbaai-zipline is ongeveer 6.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaBreeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang