Seabreeze
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Pier Plesier -
Reservations ...
Eiendomme 2
Resensies 122
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Denise B - Mei 2024
Algehele gradering
A lovely house, well-equipped kitchen, clean and well positioned.
Seabreeze se terugvoer
Dear Denise,
Thank you for your kind review. We're so happy you had a relaxing and peaceful stay.
Seabreeze greetings until next time.
Garcia D - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely loved our stay!
Seabreeze se terugvoer
Thank you for your lovely review, Garcia, and we're so happy you had a great time with your family. We'd love to have you stay again. Seabreeze greetings.
Celeste H - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, is hier vir 'n heerlike wegbreek so naby die see.
Seabreeze se terugvoer
Beste Celeste,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is bly jy het dit so geniet en dis heerlik dat jy sommer reeds weer bespreek het.
Hoop jy gaan weer heerlike memories kom maak.
Vriendelike Seabreeze groete.
Jacques R - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees. Ek sal enige tyd weer gaan.
Seabreeze se terugvoer
Dit is heerlik om so 'n goeie resensie te ontvang, dankie Jacques.
Hoop jy kan dit volgende keer saam met vriende of familie kom geniet.
Vriendelike Seabreeze groete.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5