Seagull's Nest
7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gemaklike akkommodasie vir tot 7 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word voorsien vir u gerief. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met beide 'n stort en 'n bad. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbel- of koningingrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n enkelbed gemeubileer is. 'n Tweede badkamer is met 'n bad toegerus.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en wasmasjien. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, of gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n ruim patio met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die swembad. Parkering is voor die huis beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, en rook is streng verbode by Seagull's Nest.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang