Van Riebeeckstrand Akkommodasie by Seagull's Nest | LekkeSlaap
+16

Seagull's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan 7 gaste.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het en daar is 'n matras onder 1 van die beddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word of gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n groot stoep met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die swembad. 'n Trampolien is beskikbaar en daar is parkeerplek voor die huis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Rook is verbode by Seagull's Nest.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-straat 9, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZDYyNWIzLTZhYzctNDhmMy1iOTQ0LTZiZTUxMjllNjcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 7) 9 Seagull Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.70376 18.4450499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za