3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2nd Turn, Number 4, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seagull's Nest is 'n knus en goed ingerigte selfsorgwoonstel, ideaal geleë in 'n veilige area in Jacobsbaai naby die strand.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n slaapbank slegs vir kinders. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n induksieplaat, halogeenoond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamertoonbank met stoele. Die sitarea bevat 'n slaapbank, 'n platskerm-TV en WiFi.
Buite is 'n oordekte patio met sitplek en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2nd Turn, Number 4, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagull's Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2nd Turn, Number 4, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang