Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull's Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Seagull's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlene A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute wonderlike ervaring.

Eenheid is netjies, ordentlik toegerus en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krisztina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisztina B
Gesin met tieners

We thoroughly enjoyed our stay at Seagull's Nest!

The owners were extremely helpful and kind and the flatlet was immaculate and well-equipped. I would definitely recommend this lovely vacation spot to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huibre V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Plekkie skoon en baie gerieflik. Verblyf was rustig.

Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie gerieflik ingerig, alles is daar wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie. Skoon en waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Pragtige en skoon akkommodasie. Als wat jy nodig het is daar en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenore D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Very friendly and helpful host. Flatlet was clean and had everything we required. Will definitely recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Uitsonderlik netjies en 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull's Nest se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jul terugvoering.
Beste groete

Seagull's Nest
Allen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf ons daar aangekom het was die eienaars baie vreindelik.

Baie netjies en skoon. Baie hulpvaardige mense. Sal beslis weer wil teruggaan. Gawe mense. Lekker plek. Baie skoon. Lieflike baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons waardeer. Hoop om julle binne kort weer te sien.
Beste groete

Seagull's Nest
Phil F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek. Gasvry ontvang deur Niel. Mooi dorpie.

Uitstekend geleë. Baie netjies. Baie rustig. Ons het heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull's Nest se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul mooi terugvoering.
Kom maar weer.
Beste groete
Niel

Seagull's Nest
Kobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde.

Rustig, skoon, veilig, vriendelik en 10min se ry van 'n mall indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Gesin met klein kinders

Amazing and peaceful, such a great place.

Myself, my husband and our two year old son spent our first Christmas as a family of three at Seagull's Nest. It is such a wonderful place to relax and destress after a busy year. The owners Niel and Loretta were absolute stars and the most welcoming and lovely hosts, always going the extra mile for us without us having to even ask. The accommodation is lovely for a small family of three and so very neat and clean. I made an entire Christmas lunch so it is equipped with everything that you need. The people of Jacobsbaai are so friendly and welcoming. On top of that you are within driving distance of Weskus Mall and so many wonderful other places like Paternoster! We look forward to going back one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, peaceful, relaxing.

It was just the vacation we needed to relax and enjoy the peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker stil en rustig.

Dankie aan ons gasheer en vrou vir julle vriendelike diens, julle plek is baie skoon, netjies en is toegerus met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagull's Nest se terugvoer

More Willie, baie dankie vir die terugvoering.
Beste groete

Seagull's Nest
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 2, Nommer 4, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58570261e0dcbcef3ce1c1ee917d54de64abbb4566b336359b6d6a5eede11f99e5cb96d311c731001864f45e3ea63dc1623e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2nd Turn Number 4 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.968937899786 17.888985320931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem