Seahorses
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouda-laan 1106, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seahorses bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 4 slaapkamers in Leisure Bay. Die huis het 'n swembad en is 1,4 km van die strand af.
Die huis het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die sitkamer het 'n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv. Die huis het ook 'n aparte eetkamer, 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Die kombuis is ook met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Langs die sitkamer is 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad. Die eiendom is goed omhein met 'n gemotoriseerde hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Barracouda-laan 1106, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouda-laan 1106, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom