+17

Sean

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sean’s House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n veilige landgoed in Mosselbaai, net 'n klipgooi van die strand af en binne loopafstand van winkels.

Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n slaapbank in die oopplan-leefarea, wat ook 'n TV met WiFi, 'n DVD-speler en 'n musiekstelsel insluit. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n 4-plaat stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en wasmasjien in. Buite kan jy 'n lieflike braai-area geniet, terwyl 'n sonnige dek bo skouspelagtige see-uitsigte bied.

Mosselbaai spog met pragtige strande, branderplankryplekke, historiese argitektuur, museums en 'n werkende hawe. Ander aktiwiteite sluit in haaihokduik, bootritte en skilderagtige wandelpaaie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 190

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9a254edc7f676c0464686a0156601862c12528b7a12e6319e0892608923e7bdc7c820d0e72bcd4db293eb66e43847fbd23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 10 Point Village Road Point Village 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182227978357 22.156986919354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang