Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sean

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Sean
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Angie N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Angie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie!

Baie beter akkommodasie in Mosselbaai vir die prys per nag. Baie steil en ongemaklike trappe om bo op 'n hout dek te sit om see uitsig te hê. Los planke by trappe op. Nie baie privaat gevoel nie, huis se vensterblindings skyn dag en nag deur. Net hoofslaapkamer wat gordyne het. Al die voertuie stop voor hulle wonings, in een smal straatjie. Kombuis het alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-pad, Point Village, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYmNhNGZjLTYwY2UtNGU2NC04NWI4LTVjOTE1YjEwMGVmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 10 Point Village Road Point Village 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182227978357 22.156986919354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem