5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Otto du Plessis Drive & Cormorant Avenue, Seaside Village L11, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaside Village L11 is in Big Bay geleë en bied luukse akkommodasie, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Die eenheid is naby talle restaurante, winkels en toeriste-aantreklikhede.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n dubbelbed. 'n Klein kind kan geakkommodeer word indien vooraf met die eiendom gereël. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die sitkamer maak oop na die balkon met 'n buite-eetkamertafel vir 6 mense en gasbraaigeriewe. Die kompleks bied veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Otto du Plessis Drive & Cormorant Avenue, Seaside Village L11, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaside Village L11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto du Plessis Drive & Cormorant Avenue, Seaside Village L11, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang