Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasidecottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 23, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seasidecottage is op Wildernis se hoofstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis wat naby die dorpie geleë is.

Die dubbelverdiepingkothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping, en 'n kombuis, sitkamer en eetarea op die onderste verdieping. Gaste kan 'n see-uitsig vanaf die boonste balkon geniet, en 'n tuin-uitsig vanaf die onderste area. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n dubbelbed. Een van die badkamers is en suite en het 'n stort. Die tweede aparte badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, en 'n ketel en broodrooster.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n buitebraai-area in die tuin. Toegang tot die strand is net 'n paar treë af deur die skuifhek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandsweg 23, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seasidecottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 23, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4e7f572e9168dd8c75fcbf5d0760cb3ec5355f7d59f41393e8cff226e1b62c943023320d1cee1d8aa0437c0eb300fac1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 23 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995605614514 22.567552775144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang