Seasidecottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seasidecottage is op Wildernis se hoofstrand geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis wat loopafstand van die dorpie af is.

Die dubbelverdiepingkothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping, en 'n kombuis, sitkamer en eetarea op die grondverdieping. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die balkon bo en pragtige tuinuitsigte onder geniet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus met 'n oond en 'n stoof, 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n buitebraai-area in die tuin. Die strand is net 'n paar treë weg via die skuifhek.

Slaapplek

'n Bespreking by Seasidecottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seasidecottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za