+25
Selfsorg in Amanzimtoti

Seaview Self-catering Amanzimtoti

5 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 21 Beach Road, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Seaview Self-catering Amanzimtoti is 'n gerieflik gemeubileerde strandfrontwoonstel met slaapplek vir 4 in Amanzimtoti.

Die woonstel kyk uit oor die see en strand en beskik oor 'n gekombineerde leef- en slaaparea, 'n privaat badkamer en 'n aparte kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, suigwaaier, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel in die leefarea wat ook 'n TV en gratis hoëspoed-WiFi het.

Een veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks.

Seaview Self-catering Amanzimtoti is binne 100 m vanaf die Toti Mall en die strand waar gaste kan swem, visvang en ontspan.Verdere besienswaardighede sluit Splash Water World, Amanzimtoti Bird Sanctuary, en die Galleria Mall wat verskeie winkels en restaurante bied.


Kamer-opset

Slaapkamer

5

2 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, behulpsaam ons gashere, goed ingerigte verblyf, beautiful views. Beste tyd van my vakansies ooit met awesome weer.
Mei 2025
Japie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Naby aan alles wat dit baie gerieflik maak en 'n fantastiese see-uitsig vanaf die 7de vloer.
Mrt 2025
Yvonne R
Gesin met klein kinders
4.8
Great. We had a great stay, awesome view, and very well located. We will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
John K
Saam met lewensmaat
4.8
Besonder mooi see uitsig. Ons het eers gesukkel om die plek te kry oor die naam van die woonstelblok Afsaal, maar die bespreking was vir Seaview self-...
Sien meer
Jan 2025
Laetitia K
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik! Ons gaan beslis weer daar bespreek. Ons het 'n lieflike tyd in Amanzimtoti gehad en dit was die beste besluit om Seeview 706 vir ons verblyf ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Skeith Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Beach Road, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Self-catering Amanzimtoti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

21 Beach Road, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1dba6f01b80a5ca0f8327e5f8092a012ca402d0aec528a96be610fb382f7060772660cb658dcb65132ce5a9572c9dc2a56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 706 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055806456018 30.884860932541

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang