Amanzimtoti Akkommodasie by Seaview Self-catering Amanzimtoti | LekkeSlaap
+17
+17

Seaview Self-catering Amanzimtoti

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seaview Self-catering Amanzimtoti is 'n gerieflik gemeubileerde strandfrontwoonstel met slaapplek vir 4 in Amanzimtoti.

Die woonstel kyk uit oor die see en strand en beskik oor 'n gekombineerde leef- en slaaparea, 'n privaat badkamer en 'n aparte kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel in die leefarea wat ook 'n TV het.

Een veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks.

Seaview Self-catering Amanzimtoti is binne 100 m vanaf die Toti Mall en die strand waar gaste kan swem, visvang en ontspan.Verdere besienswaardighede sluit Splash Water World, Amanzimtoti Bird Sanctuary, en die Galleria Mall wat verskeie winkels en restaurante bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview Self-catering Amanzimtoti sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Seaview Self-catering Amanzimtoti
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Self-catering Amanzimtoti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 706, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxuP1A9tZPujLwWdHSEasRmrMiCayyc9Q7eq75Tl7FkpUujiheL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 21 Beach Road Afsaal 706 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.055806456018 30.884860932541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za