10 gaste
5 slaapkamers
7 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Posberg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
See @ Sea is ’n luukse selfsorgvakansiehuis in Langebaan se middedorp, stapafstand vanaf die strand en die sentrale besigheidsarea.
Die huis het 5 slaapkamers en 3 badkamers wat elk storte en baddens het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het ’n dubbelbed en kamer 5 het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is modern en volledig toegerus. Die huis bied ook ’n leefkamer met ’n ingeboude braai-area, ’n oopplan-eet- en -sitarea wat na ’n verhewe houtdek lei.
Ander geriewe in die huis sluit ’n skottelgoedwasser, ’n wasmasjien en ’n platskerm-TV met DStv in. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die perseel het geslotekringtelevisiekameras vir veiligheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chrismare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Posberg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink See @ Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Posberg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang