4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Summerplace, Boland Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
See Gogga bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hartenbos, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n 4-sitplek-eettafel perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank sowel as 'n TV.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area sowel as 'n buite-sitarea.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel First Name Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Summerplace, Boland Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink See Gogga het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Summerplace, Boland Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang