+39

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Seebries
Hi Mandy Thanks for your beautiful review. Hope to see you soon! Coretha

Talitha C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lovely stay in a beautiful spacious home. Amazing and super comfortable. Even got to see some whales!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Amazing views. I had an amazing weekend away with friends at Seebries. This house literally has everything that one would need and more. It's very spacious and the views are so beautiful, it was sad to leave. I wish we could have stayed longer. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Die beste wegbreek ooit! Ons 3de keer by die huis. Hier kan jy net jou skoene uitskop en ontspan. Alles was net perfek gewees. Mens kan letterlik net jou kos en klere saamvat. Alles is daar. Natuurlik is die see-uitsig 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Ok. We had a very relaxing weekend. Would have been excellent if it wasn't for the neighbour's dogs barking so much at night. Other then that, we had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2022

Ontspannend en lekker gerus. Beslis waarde vir geld. Netjiese en heerlike kuier huis en ons het die binnebraai geniet, veral met die koue aande. Vroegoggend-koffie op die dek en 'n lieflike see-uitsig het ons baie geniet. Sal beslis weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse W
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Dit was 'n ongelooflike vakansie. Dis 'n baie lekker kuier huis en baie netjies. Alles wat jy benodig is daar. Baie lekker braai-area (buite en binne). Die mooiste uitsig op die see. Sommer net 'n lekker huis en sal beslis weer daar kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

Ek sal beslis weer bespreek. Die ruim ontspanningsarea en see-uitsig was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Coretha
Seebries
Ek is so bly jul het ons seehuis geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Coretha

Stephnie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Netjiese, groot kuierhuis wat absoluut alles voorsien. Tweede keer wat ons die huis gekry het. Absoluut waarde vir jou geld. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Netjiese, groot Kuierhuis wat absoluut alles voorsien Ons sal defnitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Seebries
Ons is sooo opgewonde as ons gaste ons huis net so baie soos ons geniet😄ons hoop om jul gou weer te sien See groete Coretha Aucamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

16 Krinthangstraat, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa93ca7a88dcc62c7ed94cb16b78a70fb6984eba222f2a2d40e240da0e63757dc5ae6d797a7844108c1c09c5a3d6289f0abdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 16 Krinthangstraat Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 14:00 -34.41959 19.15468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang