LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seebries | LekkeSlaap
+18

Seebries

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Seebries
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
David C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David C
Gesin met tieners

Ek sal beslis weer bespreek.

Die ruim ontspanningsarea en see-uitsig was fantasties.

Seebries's terugvoer

Ek is so bly jul het ons seehuis geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Coretha

Seebries
Ilse W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Dit was 'n ongelooflike vakansie.

Dis 'n baie lekker kuier huis en baie netjies. Alles wat jy benodig is daar. Baie lekker braai-area (buite en binne). Die mooiste uitsig op die see. Sommer net 'n lekker huis en sal beslis weer daar kom vakansie hou.

Pieter P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Pragtige huis by die see in rustige area.

Naby die see met mooi uitsigte. ’n Heerlike naweek.

Stephnie M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie M
Saam met vriende

Netjiese, groot kuierhuis wat absoluut alles voorsien.

Tweede keer wat ons die huis gekry het. Absoluut waarde vir jou geld. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Stephnie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie M
Saam met vriende

Netjiese, groot Kuierhuis wat absoluut alles voorsien

Ons sal defnitief weer soontoe gaan.

Seebries's terugvoer

Ons is sooo opgewonde as ons gaste ons huis net so baie soos ons geniet?ons hoop om jul gou weer te sien
See groete
Coretha Aucamp

Seebries
Mark P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met tieners

Nice relaxing weekend spent with family at a lovely house.

Spacious house neat and tidy with everything that you need, lovely views from balcony indoor braai a plus for that cold evenings.

Reuben T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben T
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

A neat and tidy home filled with character and charm. There is plenty of space in the backyard for the kids to run around.

Seebries's terugvoer

It is a privilege to share our beautiful beach house with others.

Seebries
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Krintangsingel 16, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac78e383e022f8130785dac00b337bc2c5bd2308e27a223e8337228bd30ec3ef92148eb18ef2625177d096e563db9c9558f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 16 Krintang Street Vermont 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 16:00 -34.41959 19.15468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!