+17

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wayde D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Very lekker. Peaceful stay. The place has everything you need and the owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenau K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Oos Wes Tuis Bes al is dit nie my huis. Gasheer & gasvrou het ons 'n wonderlike welkom gegee (met die vriendelikste 4-voet kind Mickey Muis), sommer dadelik tuis gevoel en lekker gesels soos ou vriende. Plekkie is perfek, met alles wat mens nodig het. Spasie is ook oorgenoeg en nie beknop soos sommige plekkies nie. Televisie & WiFi geriewe beskikbaar. Bed is baie gemaklik. Parkering spasie is genoeg. Sal dit enige tyd aanbeveel en vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tranquility at its best. It was very relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeleen D
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Rustig en stil. Dankie vir saam stap. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla G
1 nag
4.2
Mrt 2026

Veilig en lekker. Het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie dankie. Ons het vreeslik lekker gebly. Rustige en veilige plekkie sonder geraas, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Much enjoyed. What a great stay. Felt very welcomed and the place was perfect for the few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasties. Vreeslik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was baie lekker. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lekker, gerieflik. Die eenheid was netjies, skoon en ruim. Ons is vriendelik ontvang. Dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Seeduiker Road, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280b9e7b5804dacbb0d9d0927b70401b4b54b2742252285cb4728fe32d0581fb7c81b10c1fa60cdfd66d8a56d1820ce55ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 38 Seeduiker Road Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.089685156094 18.043740391731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang