Pick your preferred language

English

Afrikaans

+66
Selfsorg in Victoriabaai

Seafront Self Catering

8 gaste

4 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seafront Self Catering is 'n lieflike strandhuis in 'n baaitjie genaamd Victoriabaai in George. Die huis is ideaal vir strandliefhebbers wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n lieflike, groot stoep met sitplek en 'n uitsig oor Victoriabaai se strand.

Gaste kan op die strand gaan wandel, branderplankry, sonbaai of in die see swem. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, swem en fietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Frans V
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Om so bykans op die strand te sit, te braai en 'n wyntjie te drink, is hemels - jy kan nie 'n beter ligging vind nie! Die huis is baie ruim e...
Sien meer
Okt 2025
Johan S
Gesin met tieners
5.0
So lekker gewees, sal enige tyd weer daar bly. Fantastiese verblyf met alles wat nodig is vir gemak en gerief. Ligging is ekstra spesiaal.
Jul 2025
Leandra V
5.0
Mooie uitsig kry jy nie! Ons het gereis vir 'n sportnaweek. Dit was 'n ongelooflik lekker plek om te bly en sal definitief weer kom. Fotos doen dit ni...
Sien meer
Mei 2025
Johan L
Saam met vriende
4.6
Uitstekend, goed geleë. Pragtige see-uitsig. Wonderlike 3-slaapkamerhuis op die strand en stil omgewing. Heerlike sonnige stoep met volle see-uitsig. ...
Sien meer
Sep 2025
Gerald M
Saam met vriende
4.6
Wonderlik! Netjies en skoon. Baie goeie ligging.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 476
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 476
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 476
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1 Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 9301, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543ddf8f5e73dde56ad4f4717ebca6d3e967c57be5e24a1198c7b68b1199f83ec8f0e81032488a144ea715ff1559704acf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 476 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 1 Victoria Bay Road Victoria Bay 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004895570013 22.548435123526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang