Seafront Self Catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Rita N - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n uitstaande ervaring om daar tuis te gaan.
Darcelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
It was beautiful, stunning, and great.
Marijke N - Nov 2023
Algehele gradering
Die hele familie het die strand geniet, twee van ons het meermale per dag gesurf.
Seafront Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Marijke Nel, en is so bly julle het dit geniet.
Dave N - Aug 2023
Algehele gradering
Plek kort baie aandag, see-uitsig seker beste ooit.
Seafront Self Catering se terugvoer
More, dankie vir die boodskap. Baie jammer dat die plek nie ordentlik skoon was nie. Ons sal aandag daaraan gee.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike ligging, maar die huis kort definitief aandag.
Caitlin M - Jan 2023
Algehele gradering
Good location, basic ameninities.
Seafront Self Catering se terugvoer
Thank you for the review. The building itself is getting done over with new white cladding as we speak and painting will be done inside.
Amanda L - Jan 2023
Algehele gradering
Ligging was great gewees en alles wat jy nodig het wat daar gewees.
Lees meerSeafront Self Catering se terugvoer
Amdanda, dankie vir jou boodskap. Ons vra verskoning dat die plek nie na wense skoon was vir jou nie. Ek neem dit op met die personeel. Groete
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom