+19

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sumari Hattingh V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Perfect family & pet friendly getaway. We and our fur kids truly enjoyed this stay with a large, open kitchen and indoor braai. Everything regarding kitchen utilities is provided. The rooms are spacious and the bathrooms are exceptionally beautiful. The dogs enjoyed the yard space to run and play. The owner was amazingly informative with all the information we needed upfront. Note: the unit is 1.1 km from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing stay. We were explained everything clearly, stayed in a clean house, and enjoyed nice weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lekke. We had a wonderful stay. The owner is very friendly and welcoming. Every description of the place is true and everything works perfectly well. In my opinion, it's not very close to the beach (that is if you plan on walking), but that didn't really bother us. We had a lekke stay and will definitely return .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker rustig naby genoeg aan die see en winkels. Defnitief die geld werd. Ongelooflik lekker gebly. Gerieflike binnebraai, ruim vertrekke, genoeg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Seehuis
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Kom gerus weer.

Annamarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie dankie dat ons in jul plek kon bly. Ons het baie lekker gebly. Die kombuis en leefarea is 'n great plek! Alles was daar wat jy nodig sou kry. Daar bly wel huurders in 'n woonstel agter in die erf, maar hulle het ons nie gepla nie. DStv, WiFi, buitebraai en binnebraai maak alles makliker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Seehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Seehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek sal julle enige tyd weer terug verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2025

Kon heerlik kuier met familie en alles was naby geleë. Die huis is baie gerieflik en ons kon 'n wonderlike familie wegbreek geniet by die Seehuis. Sal baie beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esther M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreekhuis weg van jou eie huis. Seehuis is ideaal ingerig vir groter groepe met sentrale ligging naby aan winkels en die see. Dalene is 'n dierbare gasvrou en gaan uit haar pad om haar gaste spesiaal te laat voel. Die binnebraai was ons redding in die koue, nat weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Seehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Dankie dat julle die huis mooi skoon gelos het. Kom gerus weer.

Niki J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Toasty social comfort ideal for winter getaways. The space between the kitchen lounge and dining was excellent. In the cold weather, we spent our evenings in toasty social comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Seehuis
Glad you enjoyed the house and your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

18 Patrys Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACw0CaH1PQezlNviFCzPs1ZOMnoiIN8MFOYQnWh7HIEe8dNUTPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 18 Patrys Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.419732913446 19.193945215939

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang