13 gaste
5 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seekraal Vakansiehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in Stilbaai-Wes, stapafstand vanaf die rivier en net 'n entjie se ry vanaf die hoofstrand. Die huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, ingeboude braai en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met sitplek. WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Seekraal Vakansiehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang