Seepampoentjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Restful, peaceful, very cosy. Adorable stay, fantastic view, friendly host, beautiful views. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Het ons nou lekker gebly in die lekker woonstelletjie! Pragtige uitsig vanaf die stoep na die see en hawe. Lekker braaier. Elmari is 'n awesome gasvrou. Ons love die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer hier bly! Seepampoentjie is 'n besondere netjiese plekkie. Sal hom enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isgaak R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ek sal weer en weer daar wil boek. Seepampoentjie was net wat ons nodig gehad het, alles was perfek. Die ligging en die view was die cherry op die koek, om daar te braai op daai stoep en oor die see te kyk was die wow faktor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very relaxing. Very nice and peaceful with friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sonsopkoms is asemrowend. Ek sal heeldag op daardie stoep kan sit. Uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome, see uitsig die beste. Fantastiese gasvrou en plek is awesome. Kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, mooi uitsig. Baie lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hostess was so friendly and I loved staying there. I just needed a break away. The stay was wonderful. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loriska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Daar is geen woorde om die kuier te beskryf nie! Ek beveel Seepampoentjie ten sterkste aan vir enige reisiger wat die mooie Weskus wil verken. Dit voorsien aan al jou behoeftes, is skoon en netjies en bied die mooiste uitsig! Ons het dit terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rocket Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA186475f6fd3ea12ae72789e89ffad9a882c2e3684583fd389a671052751cd17523bc0432705ad85913bca2d35224b0b6f381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 6 Rocket Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753929 18.0158073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang