2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Boundary Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seepampoentjie Akkommodasie is 'n privaat selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Gordonsbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n seevakansie.
Dié ruim eenslaapkamerwoonstel, met 'n aparte ingang, is ideaal vir 2 mense. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word verskaf.
Die selfsorg-kombuis het 'n yskassie, 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, en basiese toebehore. Die braai-area, met 'n pragtige berguitsig is voor die woonstel, en daar is ook n lapa om lekker buite te kan ontspan.
Besienswaardighede en doendinge in die are sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat.
Besoekers aan Gordonsbaai kan die warm strande en talle doendinge geniet soos swem, branderplankry, snorkel, sonbad, bootry en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 47 Boundary Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Seepampoentjie Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Boundary Road, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang