Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepampoentjie Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Seepampoentjie Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Riandé V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riandé V
Gesin met klein kinders

5/10.

Parkering nie geskik vir groot voertuie nie. Kamer en kombuis is volledig ingerig en baie gerieflik, maar baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met vriende

Best braai spot. Best view. Super clean. Bedding and towels in pristine condition. Landlord personally welcomed us.

Will definitely go back. Best value for money with safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie. baie dankie Gerrie.

Seepampoentjie Akkommodasie
Shalene K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, asemrowend.

Ons het ons kuier baie geniet. Sal beslis Seepampoentjie wyd en syd aanbeveel. Die uitsig is rustig en pragtig. Amanda die ekstra myl geloop om ons huweliksherdenking spesiaal nog meer spesiaal te maak. Sal beslis weer gaan. Baie dankie Amanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Seepampoentjie Akkommodasie
Harry V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker privaat, rustig, sentraal.

Alles wat mens nodig het vir 'n rustige wegbreek. Goed ingerig, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Harry
Hoop om jul weer hier in ons pragtige dorpie te sien

Seepampoentjie Akkommodasie
Ester S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ek kan beslis die blyplek aanbeveel! Die braaiplek se uitsig is ongelooflik en parkering is veilig. Eienaars maak mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Ester vir die mooi woorde. Was lekker om julle hier te hê!

Seepampoentjie Akkommodasie
Francois G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Enkelreisiger

Perfekte wegbreek.

Ek het hier gebly vir 'n week vir werk. Ek was van my besprekingtyd tot my verlaattyd verwelkom en meer as net 'n gas hanteer. Baie vriendelik, mooi uitsig, en baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Beste Francois,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is enige tyd welkom.
Mooi loop

Seepampoentjie Akkommodasie
Isabella Johanna D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Johanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Rustige verblyf.

Akkommodasie was so rustig, pynlik netjies en skoon. Pragtige see-uitsig en definitief akkommodasie om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Isabel. Dit was net 'n groot plesier met julle hier. Dankie ook vir jul vriendelikheid. Alles van die beste met jou man se gesondheid.

Seepampoentjie Akkommodasie
Amy - Lee C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy - Lee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay.

We thoroughly enjoyed our stay at Seepampoentjie and would definitely go back there. Amanda received us really well. The views are amazing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Ons het ons verblyf terdeë geniet by Seepampoentjie en sal beslis weet teruggaan. Amanda het ons goed ontvang. Die uitsigte is ongelooflik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Thank you Amy-Lee for the kind words. Love to have you back here soon xx

Seepampoentjie Akkommodasie
Gerald V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Enkelreisiger

Goeie keuse vir sakereisiger wat wil ontspan met 'n view.

Baie dankie aan Amanda wat my op die laaste nippertjie kon uithelp. Verblyf was presies waarna ek gesoek het. Het lekker die oggende en aande die uitsig waardeer oor die wye Gordonsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Gerald
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit regtig.
Vertel jou besigheidspelle van Seepampoentjie en Gordonsbaai asb.
Lekker werk en hoop die Kaap sien jou weer binnekort

Seepampoentjie Akkommodasie
Anneline P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline P
Saam met vriende

Lekker.

Die tydjie by Seepampoentjie was baie aangenaam, sal beslis weer daarheen gaan. Die uitsig op die berg was die mooiste en natuurlik is die tuin pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Hi Anneline,
Baie dankie dat julle by Seepampoentjie oorgeslaap het, net jammer julle kuier was gou verby.
Dankie vir my lekker verrassing! Hoop om jul gou weer te sien.

Seepampoentjie Akkommodasie
Deveron V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really had an awesome time, good value for money.

Very neat and safe and well located, will definitely recommend them to anyone that wants to get away, sea view feels as if it's right on your doorstep and the room is neat and has all the requirements needed to enjoy your stay. They will definitely see us again in the near future. Thanks Amanda.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, veilig en goeie ligging. Sal hulle definitief aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom en die see-uitsig laat dit voel asof die see op jou voorstoep is. Die kamer is netjies en het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer hier bly. Dankie, Amanda.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Hi Deveron
Dit was lekker om jul hier te hê. Welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Seepampoentjie Akkommodasie
Brenda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Saam met vriende

Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan.

Ons is vriendelik ontvang, dit was baie netjies en skoon. Ek sal enige iemand aanbeveel om by Seepampoentjie te bly. Amanda was vriendelik. Dit was asof ons by ons eie huis gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Brenda,
Dit was regtig lekker om jul hier te kon hê. Baie dankie vir jul kuier hier in Gordonsbaai.

Seepampoentjie Akkommodasie
Jan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan ons behoeftes voldoen.

Die verblyf is netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Beste Jan,
Baie dankie dat julle Seepampoentjie Akkommodasie gekies het om te oornag. Ek hoop om eendag weer vir julle te sien.
Amanda

Seepampoentjie Akkommodasie
Yvonne M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good, restful time in a clean, neat environment.

My husband and I enjoyed our time at Seepampoentjie. It was clean, neat and well equipped. Our hostess was friendly and helpful. My only complaint was the driveway, which was quite steep and difficult to get out back into the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Good day Yvonne,

It was lovely having you here.
I am sorry the driveway is so steep.

Amanda

Seepampoentjie Akkommodasie
Weane J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Best place ever. Need to come back soon. Warm, friendly owners, amazing view, peaceful, best place to get away. The owners out did themselves with the place. Best destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Aaaah Weane dit was so lekker om jul hier te hê.
Baie dankie dat jul Seepampoentjie gekies het om te kom chill.
Hoop ons sien jul gou weer
Xxx

Seepampoentjie Akkommodasie
Morne Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het Vrydagmiddag laat arriveer en ons is hartlik verwelkom. Alles was mooi netjies en skoon. Ons het 'n wonderlike naweek daar spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Bly julle het dit geniet, Morne. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Seepampoentjie Akkommodasie
Catherine L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L
Saam met vriende

Dit was besonders lekker, ongelooflike uitsig.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Sy was gaaf genoeg om ons bietjie later te ontvang a.g.v. ons wat laat gedraai het. Die braai area is primitief maar dit is funksioneel. Daar was geen tekortkoming nie. Al die nodige braai gereedskap was voorsien selfs hout. Ons het 'n geruste nagrus ingekry wetende dat ons voertuig veilig was. Ons sal definitief weer by Seepampoentjie Akkommodasie oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seepampoentjie Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Catherine
Ek is bly jul het dit so baie geniet
Ons is tans besig om die braai area op te gradeer
Groete
Amanda Seepampoentjie

Seepampoentjie Akkommodasie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 47, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c5dc4f5a3c7e780dfb5a06be6f1d8ed76a01305308f2a9115da70de00fdf15ca589de0c377f5c5e47d7358f681875f2258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 47 Boundary Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.15886106048 18.879527667494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem