+17

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2923 Zee Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seeperdjie is 'n bekoorlike selfsorghuis in die Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is in die hoofhuis en die derde slaapkamer is in 'n aparte kothuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n etenstafel vir 6 toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek, hangmatte en 'n grasperk waar kinders kan speel. Daar is 'n enkelmotorhuis met 'n wasmasjien, asook parkeerplek op die perseel en 'n buitestort.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marlene K
Saam met lewensmaat
5.0
Had a wonderful stay. Our host was extremely helpful! Love this cottage! Loved this little cottage. The weather was cold, and being abl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Antonette W
5.0
Verwelkomend, gemaklik, rustig. Seeperdjie was die perfekte wegbreek - uitstekend ingerig en toegerus, in 'n baie stil area (weg van hoofpaaie deur di...
Sien meer
Apr 2026
Annemarie V
Gesin met tieners
5.0
Sielverkwikkend! Ons het heerlik gebly in die pragtige huis!
Apr 2026
Tracy W
Besigheidsreis
5.0
Stunning, loved all of it. Beautiful compact home with absolutely everything you need to be comfortable and have a special time, whethe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Yu Jeh C
Gesin met klein kinders
4.8
We love our stay here. Located in a charming, safe community/village. The cottage is very stylish and fully equipped. 5 mins walk to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2923 Zee Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2923 Zee Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c54866f4db49da7fa8ec1a108f2f4d811d692364848a6acf77fb38d7cd3e98f2fea6fb2eab7f8c9056ee1b0666288ac99a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 2923 Zee Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.785991054966 20.044714143755

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang