+30
Selfsorg in Hartenbos

Seeplaas Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Seeplaas Beach House
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het die ligging en akkommodasie geniet. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Patric J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Value for money. Fantastic place for a break next to the ocean, very quiet and clean environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
Seeplaas Beach House
Thank you for your kind feedback. We’re delighted you enjoyed the peaceful ocean setting and found everything clean and quiet. We hope to welcome you back soon for another relaxing stay.

Hanlie H
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Heerlike gesinsvakansie. Ligging van die huis is ideaal en ons het heerlik gekuier. Baie gesellige stoeparea met baie mooi uitsig. Alles baie netjies en gerieflik, kamers nogal klein, maar die res van die huis maak op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surine
Seeplaas Beach House
Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf en die uitsig geniet het en dat die stoeparea bygedra het tot ’n lekker kuier. Ons waardeer ook u eerlike opmerkings oor die kamers en is bly dat die res van die huis dit vir u opgemaak het. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom.

Linde J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Fantastiese ligging met heerlike kuier stoep. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surine
Seeplaas Beach House
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die ligging en kuierstoep geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

115 Paardekraal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2646d28a4b04e83c78ba03e9e65d77c511b823aefc8d1ca3e6565a7cf1a4fd3504c8766c3970df62c3221bda108574814f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 115 Paardekraal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.118032175607 22.121899174045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang