Seevoetjies
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - George Road, De Bakke Terrace 33, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seevoetjies is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met pragtige see-uitsigte in die veilige De Bakke Terrace-kompleks in Mosselbaai. Dit is ook gerieflik geleë naby De Bakke se blouvlagstrand asook talle winkels en restaurante.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. 'n Bad, stort en wasbak is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer se skuifdeure lei na 'n omheinde patio met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Dié stoep het ook skuifdeure wat gaste kan oopmaak om die seelug in te laat. Gaste word veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis in die kompleks bekostig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- George Road, De Bakke Terrace 33, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
George Road, De Bakke Terrace 33, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang