4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die Noord-Kaapse dorpie Richmond. Ten spyte van sy beskeie bevolking, spog hierdie plaasdorp met 'n paar van die mees majestueuse landskappe. Die voorkant van die gewel-plaashuis bied 'n uitsig oor die gruistuin met dammetjies.
Seisoen Karoo Retreat is 'n selfsorg-plaashuis met slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en-suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die huis het 'n kombuis met 'n oond, stoof, 'n yskas, diepvrieskas, eetgerei en breekware. Die pragtige leefarea bied 'n patio met buitemeubels en stoele, die ideale plek om te ontspan.
Seisoen is op die oewer van die Ongersrivier gebou. Gaste kan bergfietsry, deur die dorp wandel of met 'n stapel boeke op die stoep lê en die afgesonderdheid van die Karoo-landskap geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 415
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Seisoen Karoo Retreat het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang