+77
Gastehuis in Malelane

Selati 103 Guest Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nora R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker gebly, beslis waarde vir geld! Die verblyf was super lekker! Die cottage was ruim, gerieflik en lekker ingerig. Die tuin is 'n lushof en die swembad 'n ekstra bonus na gholf elke dag! Ons 4 vriendinne was daar vir die jaarlikse Lalapalm gholftoernooi. Selati is 'n klipgooi van Malelane Gholf Klub af wat dit baie gerieflik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Selati 103 Guest Cottages
Good day Nora, Thank you for the message. Much appreciated. Have a good day. Selati 103

John M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Comfortable family stay very close to Malelane gate. A lovely stay very close to Malelane gate. Very helpful host. Comfortable base for exploring Kruger. Lots of mosquitoes in April.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Selati very comfortable and will next time have a braai as a lapa is available. Very pleasant and enjoy the vegetation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialta V
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik! Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys Jakobus G
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik en op hoë standaard. Goeie keuse gewees om daar te boek. Was daar vir familie-aangeleentheid. Is ingeboek op kort kennis. Sal enige tyd langer daar gaan bly en vandaar die wildtuin verken. Ons eenhede is ook bedagsaam aangepas om gerieflik naby mekaar te wees. Uiters professioneel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon akkommodasie. Oop plan eenheid se badkamer kort 'n opknapping. Ja, verblyf gerieflik naby geleë aan die Kruger Wildtuin Malalane hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag
4.2
Mei 2025

Waarde vir geld en gerieflike verblyf. Gerieflike verblyf, goeie ligging, waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Jane was baie vriendelik en behulpsaam - het heerlik gebly - alles was baie netjies en skoon - kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustig, skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en die gasheer het haar bes gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Klipgooi van Malelane hek, ideaal om vroeg en vinnig in Kruger te kom. Voldoende gewees vir 'n oorslaap. Basiese verblyf en was skoon gewees. Kan dalk doen met 'n make over. Ons het een nag oorgeslaap - Kruger was vol en ek het op kort kennisgewing plek by Selati 103 gekry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

103 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168eaafd4b0b08982ecf1c1d17260780e79a0789a0da8282f8a4df13259e360fbbb25f619e3ae628c7d70ff294820c0bf72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang