Malelane Akkommodasie by Selati 103 Guest Cottages | LekkeSlaap
+52

Selati 103 Guest Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 164 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Selati 103 Guest Cottages is 'n 3-ster-gastehuis wat slegs 2 km vanaf die Malelane Hek van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is in 'n 1 hekatuur-tuin geleë. Alles wat jy benodig vir 'n gerieflike verblyftydperk word aangebied in dié sekuriteitsdorpie.

Ons 9 luukse kothuise het lugversorging en slaapplek vir maksimum 30 mense. Elke kothuis is individueel versier en het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n TV. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens en van die luukse eenhede het koningingrootte-beddens.

Sakereisigers en vakansiegangers is welkom by Selati 103 Guest Cottages en ons kan ook enkelpersone, gesinne of groot groepe akkommodeer in basiese selfsorg- of B&B-eenhede.

Gaste kan die kristalhelder swembad, groot grasperke met 'n groot verskeidenheid voëls, snoekertafels of vlugbal geniet terwyl jy braai of net ontspan. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Selati 103 Guest Cottages is 'n skamele 2 km vanaf die beroemde Leopard Creek en Malelane Gholfbaan, die N4 (Maputo Corridor) en 2 à la carte-restaurante. Ons is slegs 45 km vanaf Mosambiek, 35 km vanaf Swaziland en 1 km vanaf sportgeriewe soos gholf, tennis, muurbal, boules, rugby en 'n gimnasium. Al die bogenoemde is ook beskikbaar vir dagbesoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 76 resensies vir Selati 103 Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Selati 103 Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 164
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 164
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNjZkZDg3LWQzNTYtNDUxOC05ZjMzLWE1Y2EwNjdjZjUxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 164  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za