Selikats Studio
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Riekie W - Mei 2024
Algehele gradering
Ek sal weer enige tyd daar gaan bly. Shaun was altyd daar om te help. Baie dank.
Manie V - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Claudine B - Mei 2024
Algehele gradering
Verskriklike rustige omgewing met privaatheid en vriendelike opsigter.
Letitia S - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely.
Juliet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief die verblyf aanbeveel aangesien dit ook lekker sentraal geleë is.
Sindy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese oornag verblyf.
Lees meerSelikats Studio se terugvoer
Baie dankie, Sindy!
Charindi V - Feb 2024
Algehele gradering
Beste plek, ongelooflike eienaars, my nuwe huis wag van my huis. 15/10 vir julle.
Selikats Studio se terugvoer
Baie dankie, Charindi. Sien jou weer vir jou volgende keer!
Oscar V - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar het aan alles gedink. Niks kom kort nie.
Tertia P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer van julle gebruik maak.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selikats Causeway 325, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng