Serendipity - 8 Sleeper
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Serendipity is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorghuis met luukse afwerkings in Voëlklip in Hermanus, naby Grotto se Blouvlagstrand.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n eetkamertafel met bankies. Die kombuis bied toegang tot die grasperk met 'n tafel en stoele. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n braaikamer met 'n eetkamertafel vir 8.
Hierdie huis het 'n omsetter wat al die ligte, yskas, TV en WiFi aan hou, maar geen elektriese elemente kan tydens beurtkrag gebruik word nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Serendipity - 8 Sleeper het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap