Serenity Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stasiestraat 25, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Cottage bied stil en rustige verblyf in die hartjie van die pragtige Darling en dis ideaal vir diegene wat die omgewing en die seisoenale veldblomme wil verken.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Badseep en handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die kothuis bied 'n uitsig oor die swembad waarin gaste kan afkoel. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Serenity Cottage is naby plaaslike winkels, koffiewinkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stasiestraat 25, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stasiestraat 25, Darling, 7345, Wes-Kaap